Ma en Sus Mini-Netbalnaweek

Foto_1                          

                                                   Ma en Sus Mini Netbalnaweek

'n Kort naweek spesiaal vir Mamma's en klein netbal susse (o/6 - o/8) om iets saam te doen vir die pret en lekkerte, maar ook om die harte vol te maak.  Lees meer hier...